Ddisselblom — Carwatch Camels şarkısının şarkı sözleri ve çevirisi

Sayfa, Ddisselblom adlı sanatçının "Carwatch Camels" şarkısının sözlerini ve Türkçeye çevirisini içeriyor.

Şarkı sözleri

1ste Vers:
Jy stap elke dag by my verby met jou pakkies goed wat jou bevry
Afgeroomde melk en lae vet yogurt en jou Woolworths styl en
Twee duisend rand se goed en net twee daarvan kom vir my want,
Refrein:
Ek pas jou kar op
Ek hou die skelms dop
Ek vra nie veel nie
Net fags in my pakkie
En rook in my long
Ek rook my Carwatch-Camels en voel I belong
Net fags in my pakkie
En rook in my long
Ek rook my Carwatch-Camels en voel I belong
Vers 2:
Kom wind kom weer kom son kom maan niks gaan my hier kan keer
Dag in dag uit sal ek wag en wag terwyl jy jou kinders laat leer
Refrein
Brug:
Ek pas jou kar op tot laat in die aand en
Ek voel so weerloos tot laat in die aand x2
Refrein

Şarkı sözü çevirisi

1ste Vers:
JY stap elke dag tarafından benim verby bir araya geldi jou pakkies goed wat jou bevry
Afgeroomde melk en lae vet yogurt en jou Woolworths styl en
Twee duisend rand se goed en net twee daarvan kom vir benim istiyorum,
Refrein:
Ek pas jou kar op
Ek hou die iskeletler dop
Ek vra nie veel nie
Pakkie benim net ibneler
Benim uzun kale TR
Ek rook my Carwatch-develer en voel I belong
Pakkie benim net ibneler
Benim uzun kale TR
Ek rook my Carwatch-develer en voel I belong
Vers 2:
Kom rüzgar kom weer kom oğlu kom maan niks gaan benim hier kan keer
Dag içinde dag uit sal ek wag en wag terwyl jy jou kinders laat leer
Refrein
Brug:
Ek pas jou kar op tot laat in die aand en
Ek voel yani weerloos tot laat içinde die aand x2
Refrein