Karen Zoid — Want As Ek Droom şarkısının şarkı sözleri ve çevirisi

Sayfa, Karen Zoid adlı sanatçının "Want As Ek Droom" şarkısının sözlerini ve Türkçeye çevirisini içeriyor.

Şarkı sözleri

As ek staan, staan ek alleen.
Ek wonder weer …
wat nou?
Ek wil meer as net oorleef.
Die einde kom so gou.
Elke keer, wat ek weer probeer.
En oor begin, weet ek, ek sal moet.
Elke maal, weer die prys betaal.
Jy lag my uit, ek maak my oë toe.
Want as ek droom, voel ek die oomblik.
Want as ek droom, is ek al daar.
Want as ek droom, is als vergete.
Want as ek droom, kan ek weer staan.
Net as ek droom.
Mmmmm
Net as ek droom.
Ek sal val, ek sal opstaan.
Selfs …
al kry ek seer.
Waar’s die deur wat oop sal gaan?
Die kans …
wat ek begeer?
Nog 'n keer, wat ek weer probeer.
En oor begin, my voete ken die pad.
Elke maal, sal ek die prys betaal.
Jy lag my uit, ek maak my oë toe.
Want as ek droom, voel ek die oomblik.
Want as ek droom, is ek al daar.
Want as ek droom, is als vergete.
Want as ek droom, is als volmaak.
Gee my 'n kans, om myself te kan wees.
Gee my 'n kans, om te gee.
Gee my 'n kans, om my droom uit te leef.
Gee my 'n kans, gee my 'n kans.
Gee my 'n kans …
Want as ek droom, voel ek die oomblik.
Want as ek droom, is ek al daar.
Want as ek droom, is als vergete.
Want as ek droom, kan ek weer staan.
Net as ek droom.
Net as ek droom.
Net as ek droom.

Şarkı sözü çevirisi

Ek staan olarak, staan ek alleen.
Ek wonder weer …
wat nou?
Net oorleef olarak Ek wil meer.
Die einde kom so gou.
Elke keer, wat ek weer probeer.
En oor başlar, weet ek, ek Sal moet.
Elke maal, weer die prys betaal.
Jy benim uit lag, ek maak benim oë ayak.
Ek droom olarak istiyorum, voel ek die oomblik.
Ek droom olarak istiyorum, ek al daar olduğunu.
Ek droom olarak istiyorum, als vergete olduğunu.
Ek droom olarak istiyorum, kan ek weer staan.
Ek droom olarak Net.
Mmmmm
Ek droom olarak Net.
Ek sal val, ek Sal opstaan.
Kendi …
al kry ek kahin.
Waar's die deur wat oop Sal gaan?
Die kans …
wat ek begeer?
Nog ' n keer, wat ek weer probeer.
En oor başlar, benim voete Ken die pad.
Elke maal, Sal ek die prys betaal.
Jy benim uit lag, ek maak benim oë ayak.
Ek droom olarak istiyorum, voel ek die oomblik.
Ek droom olarak istiyorum, ek al daar olduğunu.
Ek droom olarak istiyorum, als vergete olduğunu.
Ek droom olarak istiyorum, als volmaak olduğunu.
Gee my ' n kans'ım, om myself te kan wees.
Gee my ' n kans, om te gee.
Gee my 'n kans'ım, om my droom uit te leef.
Gee my ' n kans'ım, gee my 'n kans'ım.
Gee my 'n kans'ım …
Ek droom olarak istiyorum, voel ek die oomblik.
Ek droom olarak istiyorum, ek al daar olduğunu.
Ek droom olarak istiyorum, als vergete olduğunu.
Ek droom olarak istiyorum, kan ek weer staan.
Ek droom olarak Net.
Ek droom olarak Net.
Ek droom olarak Net.