Bouwer Bosch — Jy En Ek Is Ons şarkısının şarkı sözleri ve çevirisi
Sayfa, Bouwer Bosch adlı sanatçının "Jy En Ek Is Ons" şarkısının sözlerini ve Türkçeye çevirisini içeriyor.
Şarkı sözleri
Jy kan my nooit ooit laat gaan nie
Ek kan jou nooit ooit laat gaan nie
Jy het my hart gesteel toe ek my glimlag vir jou leen
Dit was 'n koue aand jou hand in myne was so vreemd
Ek kan nie lyftaal praat nie maar ek weet wat jy wil sê
Ek kan nie lyftaal praat nie maar ek weet wat jy wil sê
Jy en ekke, jy, jy en ekke
Sal dit nooit verstaan
Jy en ekke, jy, jy en ekke
Kom ons laat dit gaan
Jy en ekke, jy, jy en ekke (jy en ekke, jy, jy en ekke)
Sal dit nooit verstaan
Jy en ekke, jy, jy en ekke (jy en ekke)
Jy het my hart gesteel jou glimlag sny reg deur my are
Dit was 'n koue aand ek groet jou oë in die skare
Jy trek my siel uit soos jy in my oë kyk
Jy trek my siel uit soos jy in my oë kyk
Jy en ekke, jy, jy en ekke (jy en ekke, jy, jy en ekke)
Sal dit nooit verstaan
Jy en ekke, jy, jy en ekke (jy en ekke)
Kom ons laat dit gaan
Jy en ekke, jy, jy en ekke
Sal dit nooit verstaan
Jy en ekke, jy, jy en ekke kom ons laat dit gaan
Jy en ekke, jy, jy en ekke
Sal dit nooit verstaan
Jy en ekke, jy, jy en ekke
Jy kan my nooit ooit laat gaan nie
Ek kan jou nooit ooit laat gaan nie
Jy wil my nooit ooit laat gaan nie
Ek wil jou nooit ooit laat gaan nie
Jy kan my nooit ooit laat gaan nie
Ek kan jou nooit ooit laat gaan nie
Jy wil my nooit ooit laat gaan nie
Ek wil jou nooit ooit laat gaan nie
Jy kan my nooit ooit laat gaan nie
Ek kan jou nooit ooit laat gaan nie
Jy wil my nooit ooit laat gaan nie
Ek wil jou nooit ooit laat gaan nie
Jy kan my nooit ooit laat gaan nie
Ek kan jou nooit ooit laat gaan nie
Jy wil my nooit ooit laat gaan nie
Ek wil jou nooit ooit laat gaan nie
Jy kan my nooit ooit laat gaan nie
Şarkı sözü çevirisi
Gitmene asla izin veremezsin.
Gitmene asla izin veremem
Senin için gülümsememi gördüğümde kalbimi çaldın.
Soğuk bir geceydi elini benimki çok garip oldu
Beden dili konuşamıyorum ama ne söylemek istediğini biliyorum.
Beden dili konuşamıyorum ama ne söylemek istediğini biliyorum.
Sen ve ekke, sen, sen ve ekke
Hiç anlayacak mı
Sen ve ekke, sen, sen ve ekke
Bırak onu hadi
Sen ve ekke, sen, sen ve ekke (sen ve ekke, sen, sen ve ekke)
Hiç anlayacak mı
Sen ve ekke, sen, sen ve ekke (sen ve ekke)
Kalbimi çaldın. gülümsemen damarlarımı kesiyor.
Soğuk bir geceydi. kalabalığın içinde gözlerini selamlıyorum.
Gözlerimin içine bakarken ruhumu dışarı çekiyorsun.
Gözlerimin içine bakarken ruhumu dışarı çekiyorsun.
Sen ve ekke, sen, sen ve ekke (sen ve ekke, sen, sen ve ekke)
Hiç anlayacak mı
Sen ve ekke, sen, sen ve ekke (sen ve ekke)
Bırak onu hadi
Sen ve ekke, sen, sen ve ekke
Hiç anlayacak mı
Sen ve ekke, sen, sen ve ekke.
Sen ve ekke, sen, sen ve ekke
Hiç anlayacak mı
Sen ve ekke, sen, sen ve ekke
Gitmene asla izin veremezsin.
Gitmene asla izin veremem
Gitmene asla izin vermememi istiyorsun.
Gitmene asla izin vermem.
Gitmene asla izin veremezsin.
Gitmene asla izin veremem
Gitmene asla izin vermememi istiyorsun.
Gitmene asla izin vermem.
Gitmene asla izin veremezsin.
Gitmene asla izin veremem
Gitmene asla izin vermememi istiyorsun.
Gitmene asla izin vermem.
Gitmene asla izin veremezsin.
Gitmene asla izin veremem
Gitmene asla izin vermememi istiyorsun.
Gitmene asla izin vermem.
Gitmene asla izin veremezsin.