Nicholis Louw — Ek Klop Aan Jou Hart şarkısının şarkı sözleri ve çevirisi
Sayfa, Nicholis Louw adlı sanatçının "Ek Klop Aan Jou Hart" şarkısının sözlerini ve Türkçeye çevirisini içeriyor.
Şarkı sözleri
O ek verlang na jou want jy is ver van my Jy is ver van my ek klop aan jou hart
Ja ek droom van jou maar jy is ver van my Jy is ver van my ek klop aan jou hart
Die winde waai vanaand hier deur my hart
Die stilte raas my wakker as ek gaan slaap
My koffie is koud en bitter beskuit is hard
En ek staan voor jou deur en ek klop-klop aan jou hart
Ek wens ek kan vanaand net aan jou vat
Maar ek voel alweer die winter in my hart
Die myle en die draaie is in my pad
Maar ek staan voor jou deur en ek klop-klop aan jou hart
Want saans as ek hier lê wil ek jou langs my hê
En sonder om te droom, wil ek sê
Şarkı sözü çevirisi
♪ Ey ek desire after you ♪ for jy is far from my Jy is far from my ek beat to your heart
Evet, seni hayal ediyorum, ama jy benimkinden çok uzak, JY benimkinden çok uzak.
Bu rüzgar kalbimin kapısından esiyor
Bu sessizlik RAAS benim uyanık olarak ek gitmek için uyku
Kahvem soğuk ve acı meyve sert
Ve ek kapınızda durun ve ek tık-tık kalbinizde
Ek Wen ek sadece size alabilirsiniz
Ama yine o kışı kalbimde hissediyorum
Bu myle ve bu dönüş benim Yolumda
Ama ek kapınızda durun ve ek tık-tık kalbinizde
Çünkü burada ek olarak saans lê benim hê geçmiş istiyor
Ve sonder hayal etmek, ek sê istiyor